Beraad 2010

Maandbrief

Die Maandbrief is voortaan op ons Facebook blad beskikbaar.

Voorsien asseblief jou e-pos adres aan die kantoor en maak sodoende seker dat jy elke maand van die President hoor.

Kantoorgebruik



Skuif
Vertoon 0 | 5 | 10 | 15 Artikels

Nasionaal

Onderwerpe
Hoofberig

Akkommodasie in Nelspruit

Is julle al besig met julle Beraad besprekings? Ondersteun ons DK-lede in Nelspruit indien jy vroeër wil arriveer of langer wil bly. Zebrina Gastehuis - Kontak...

Die eerste vergadering van die Uitvoerende Bestuur 17-18 Februarie 2012

Die eerste vergadering van die Uitvoerende Bestuur 17-18 Februarie 2012

Die Uitvoerende Bestuur van Die Dameskring se eerste vergadering van 2012 is by Die Dorpsakker in Heidelberg gehou van 17-18 Februarie.  Die UB-lede het hard gewerk...

2012 Takfooie

Die takfooie en glyskaal vir 2012 is beskikbaar vanaf die Kantoor. Kontak asseblief vir Elsa Greyling vir meer inligting: 011-782 4496 of admin@dameskring.co.za...

DIE DAMESKRING - BERAAD 2012

Gaan besigtig gerus die fasiliteite: http://www.nelliesh.co.za/koshuise/huis-mare/fasiliteite.html Indien u die geleentheid sou wou gebruik om Nelspruit en...

Die UB borg Die Dameskring visie in WAT

Die Dameskring Beursfonds Riglyne

Facebook

Nuusbrief temas vir 2012

Ondersteuningsgroep

Die Dameskring Beursfonds

Saldanha tak skenk Bybels aan Laerskool

Kultuur om die kospotte

Hulp aan Saldanha Slagofferondersteuningskamer

Hoede-pret by Olienhout tak in PE

Elri Theron besoek Saldanha-tak

Skuif
Vertoon 0 | 5 | 10 | 15 Artikels

Dameskring

Onderwerpe
Hoofberig

Erekode van Die Dameskring

Ons erken mekaar as geesgenote. In ons omgang met mekaar is ons bedagsaam, simpatiek en verdraagsaam. Ons waardeer mekaar en is te alle tye gereed om mekaar...

DK-lied

LIEFDE BRING VERANDERING IN ONS LEWE ELK GEBAAR LIEFDE BRING VERANDERING IN VERHOUDING TOT MEKAAR LIEFDE LAAT ELK OOMBLIK LEEF ELKE DAG OF NAG ‘N LEEFTYD JA, LIEFDE...

Uitvoerende bestuur - 2010 - 2012

Die nuwe President is: Me Mignon Smit Fotograaf: Malcolm Logan - 0833211750 Verkiesing van die Uitvoerende Bestuur Die Uitvoerende Bestuur vir die volgende...

2010-Damesberaad

Die Damesberaad van 2010 Algemene Inligting Beraad 2010  -   Vier die Hooggety! Die President en lede van die Uitvoerende Bestuur bedank DK-lede wat...

Geskiedenis

Reeds in Augustus 1967 het mev Marthella Pretorius en haar man, Gert, besef dat daar nie ‘n Afrikaanse vroue-organisasie, met ‘n doelbewuste strewe vir die uitbou...

Fokus-areas

Visie

Bekendstelling