| DIE DAMESKRING - BERAAD 2012 |
|
|
|
|
Gaan besigtig gerus die fasiliteite: http://www.nelliesh.co.za/koshuise/huis-mare/fasiliteite.html Indien u die geleentheid sou wou gebruik om Nelspruit en die omliggende areas te verken, besoek: www.encounter.co.za/south-africa/mpumalanga/nelspruit ; www.places.co.za/html/nelspruit.html ; www.mbombela.gov.za/tourism.html of kontak Dr. Mathilda van Niekerk, Toerisme Bestuurder van Mbombela 013-759 2063
Die 2012 Beraad word aangebied deur Gebied 8 onder leiding van Elize Gouws en haar Beraadkomitee. Koste is R950.00 per persoon en sluit die volgende in: Akkommodasie in die koshuis vir Vrydag en Saterdag – 2 persone per kamer Maaltye, koffie, tee en verversings tydens teetye Beddegoed wat na afloop van die Beraad geskenk sal word aan Helpende Hand. Saterdagaand Dinee en vermaak Kostes vir Dagbesoekers sal na die Februarie vergadering deurgegee word. Die bogenoemde bedrag sluit reiskostes uit. Enige persone, organisasies of instansies wat betrokke wil raak by borgskap, befondsing of bemarking is welkom om die Kantoor te kontak vir meer inligting. Begin nou al spaar want jy wil nie hierdie een mis nie! |




