Fokus-areas PDF Afdruk E-pos

Die Dameskring

2011  -  2012

Fokus areas vir 'n Teikenvrou

1. Geborgenheid / Intern

Inspirasie, Inlig

2. Bemarking

Ekstern en Intern, Jong volwassenes, Ledewerwing

3. Projekte

Nasionaal en Takvlak

4. Gemeenskap

– Skakeling, Uitreiking, Opheffing, Beïnvloed

5. Moraliteit

Waardes en Etiek, Weerbaarheid
6. Bemagtiging 
Opleiding, Inligting, Afrikaans en Christen identiteit, Leierskap