|
ONDERSTEUNINGSGROEP VAN DIE DAMESKRING
Die behoefte het ontstaan (vanuit die DK lede) om ‘n Ondersteunings groep binne Die Dameskring te begin.
Rede - Om lede, en nie-lede, wat ‘n hart het vir die organisasie, die kans te gee om meer terug te gee aan die organisasie. Om ‘n platform te skep waar individue onderling kan kommunikeer.
Wie kan lede word - Enige persoon wat ‘n hart vir Die Dameskring en die organisasie se doelstellings het. Lidmaatskap is vrywillig, en die lede het nie enige direkte inspraak in die bestuur van die organisasie nie. Lede se insette en advies sal met tye waardeer word.
Wat kos dit - R 120 per jaar, vooruitbetaalbaar vanaf 1 Maart. Indien na 1 Maart aansluit, is ledegeld R10 per maand, vooruitbetaalbaar tot en met einde Februarie van die volgende jaar.
Waarvoor word die geld gebruik - Om o.a. te help met die bemarking van Die Dameskring, of om aan te wend waar die behoefte ontstaan.
Wie gaan die groep behartig - ‘n DK lid sal aangewys word as sameroeper van die groep en aanvaar verantwoordelikheid vir die kommunikasie van die groeplede. Die groeplede sal ook op gereelde basis op hoogte gehou word van gebeure binne die DK.
Naam: ....................................................... Van: .....................................................................
Tel: ........................................................... Epos: ...................................................................
Posadres: ................................................. Fisiese adres: ........................................................
................................................................... ...........................................................................
................................................................... ............................................................................
Is u lid van Die Dameskring: ................. Lidnommer: ...............................................................
Inbetalings kan gedoen word by:
Bank: ABSA Aucklandpark Takkode: 335 105 Rekeningnaam: Sirkelbelegging Rekeningnommer: 2840 750 062 Verwysing: Naam, OGDK
Vir enige navrae, kontak Die Dameskring by 011-782 4496, of
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Faks deposito bewys en inskrywingsvorm na 086 550 3968.
|