Netwerk Advertensies PDF Afdruk E-pos

Die Lady Loch Gastehuis is gerieflik geleë, net buitkant Wellington, ‘n pragtige historiese dorp en omring deur die natuurskoon van die Boland.  Die Gaste huis is geleë op die oewers van die Bergrivier en het ‘n uitsig oor die wingerde van die omgewing asook die asemrowende uitsig oor die berge.  Dit maak Lady Loch gaste huis die ideale plek vir die wat graag wil ontspan.  Lady Loch gastehuis is ook ideaal geleë vir ouers wat hul kinders wil besoek by die verskeie opvoedingsinrigtings, asook ‘n ideale bestemming vir die besigheidspersoon wat na ‘n lang dag net wil ontspan in die prag wat die Boland hom bied.

Lady Loch Guesthouse

Tel 021 873 1430

http://www.ladylochbedandbreakfast.com/